Paul J. Weitz

Paul J. Weitz
Paul J. Weitz in September 1971
Gebore
Paul Joseph Weitz

(1932-07-25)25 Julie 1932
Sterf22 Oktober 2017 (op 85)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepRuimtevaarder
Vloot- en toetsvlieënier

Paul Joseph Weitz (25 Julie 1932 – 22 Oktober 2017[1]) was 'n Amerikaanse vlootkaptein, vlieënier, lugvaartingenieur, toetsvlieënier en Nasa-ruimtevaarder. Hy het twee vlugte in die ruimte meegemaak. Hy was deel van die bemanning van drie wat aan die eerste bemande Skylab-missie deelgeneem het. Hy was ook die bevelvoerder van die STS-6 missie, die eerste van ruimtependeltuig Challenger se vlugte. Hy is gewerf as deel van Ruimtevaardergroep 5.

  1. Canales, Christina (25 Oktober 2017). "Skylab, Shuttle Astronaut Paul Weitz Dies at 85". Nasa (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Mei 2020. Besoek op 7 November 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy